Christen Ongelowige Week 3: Lou Passie


9 Augustus 2015

Wanneer ons Jesus volg en Hy in beheer van ons lewe is, sal ons hart al hoe meer dieselfde as sy hart word. Jesus het gekom om te soek en red die wat verlore is en ons moet bepaal hoe warm brand ons passie om mense te bereik wat nog nie vir Jesus ken nie.

Download MP3

Download Raamwerk