Evangelie


23 Junie 2019 Lukas 5:32 ‘Ek het nie gekom om mense wat op die regte pad is, tot bekering te roep nie, maar sondaars.’ Download MP3 Raamwerk

Saggeüs


21 April 2019 Jesus se opstanding getuig van die nuwe lewe wat daar is in Hom.  Nie net is ons sonde vergewe as gevolg van sy kruisiging nie, maar skenk […]

Opstanding Sondag


19 April 2019 Ds. Petrie Spies deel met ons die goeie nuus oor die kruis van Jesus Christus. In die kruis vind ons vergifnis, genesing en vryheid. Download MP3

Goeie Vrydag



9 Desember 2018 Van Paulus, ‘n dienaar van Christus Jesus, geroep om apostel te wees, afgesonder vir die evangelie van God. – Romeine 1:1 Download MP3

Romeine 1



1 Januarie 2017 Ef 2:8 – 10: “Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is ‘n gawe van God. Dit kom […]

Nuwejaarsdag



23 Oktober 2016 Soms wonder hoekom doen Jesus nie iets aan “dit” nie. Dit verskil van persoon tot persoon, maar Jesus is die lewe en Jesus is die opstanding en […]

1. Ek is Opstanding en Lewe


21 Augustus 2016 Johannes 10:10 ‘n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed. Download MP3 Raamwerk

Ankers 2: Wen ‘n Goue medalje!


22 Mei 2016 Romeine 5: 19:  Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word. […]

Belangrikste Teks in die Bybel



15 Mei 2016 Johannes 3:3 Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God […]

Jesus#nofilter 5



13 Maart 2016 “Jesus sê vir hulle: “Is die rede waarom julle dwaal, nie juis dat julle nie die Skrif ken nie en ook nie die krag van God nie?” […]

Volg die Meester Week 6: 5×5 Beginsel



25 Desember 2015 Die storie van Jesus se geboorte is alom bekend, maar die koms van ons redder is meer as net ‘n mooi storie. Download MP3

Kersdiens


27 September 2015 Jesus Christus verander lewens en wanneer ons Hom preek word mense gered en mense se lewens verander. Die Evangelie bly die beste nuus in hierdie wêreld en […]

Wenspel 5: Hoekom preek ons?


3 April 2015 Jesus is die Lewe en die Lig vir die wêreld en sonder Hom is ons sonder lig en sonder lewe. As gevolg van wat Jesus gedoen het […]

Lewe in die Lig (Goeie Vrydag)




21 Desember 2014 Johannes 21 Jesus kom toe, neem die brood en gee dit vir hulle, en net so ook die vis. 14Dit was al die derde keer dat Jesus […]

God van 2de Kanse


7 Desember 2014 Lukas 19:5 Toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sê vir hom: “Saggeus, kom gou af, want Ek moet vandag in jou huis tuis […]

Saggeus




24 Augustus 2014 Baie keer dink ons dat om die evangelie te verkondig die werk van Predikante en Sendelinge is, maar as Christene is dit elkeen van ons se verantwoordelikheid […]

GAAN


22 Junie 2019 1 Johannes 5:11-13 En die getuienis behels dít: God het ons die ewige lewe gegee, en dié lewe is deur sy Seun. 12Wie die Seun het, het […]

Waaraom is on hier 3



16 Maart 2014 Lukas 3:21-22 – Toe al die mense hulle laat doop het, is Jesus ook gedoop, en terwyl Hy staan en bid, het die hemel oopgegaan en het […]

In die Voetstappe van Jesus 8



20 Oktober 2013 Klaagliedere 3:21-22 – Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan […]

Fonteine van Genade 3



13 Oktober 2013 Efesiërs 2:4 – Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief.

Fonteine van Genade 2


6 Oktober 2013 Johannes 4:14 – …maar wie van die water gedrink het wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. Nee, die water wat […]

Fonteine van Genade 1


31 Maart 2013 Matteus 11:29-29 – Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van […]

Kom, sê God