Dress Up


17 Maart 2019 Paulus sluit sy opsomming oor die wapenrusting af met: “Doen dit alles biddend…” Hoe belangrik is gebed in die wapenrusting en watter effek het dit vir ons […]

Dress Up Afsluiting: Gebed


10 Maart 2019 Die Woord van God is vir ons gegee om ons toe te rus vir elke taak wat ons moet doen. Dit is ook die laaste deel van […]

Dress Up 6: Swaard van die Gees


3 Maart 2019 Verlossing volgens die Bybel is nie net ʼn kaartjie hemel toe, maar beïnvloed ook jou lewe hier op aarde. Jesus het gekom sodat ons ook hierdie lewe […]

Dress Up 5: Helm van Verlossing




10 Februarie 2019 Baie Christene sukkel om vorentoe te gaan in hulle verhouding met God. Hulle sukkel met skuldgevoel en wonder of hulle goed genoeg is en of hulle nie […]

Dress Up 2: Borsharnas van Geregtigheid


3 Februarie 2019 Ons stryd is nie teen vlees en bloed en ons vyand, die duiwel, se nommer een strategie is om ons te mislei. Hy is die vader van […]

Dress Up 1: Gordel van Waarheid



27 Januarie 2019 Wanneer ons in ʼn situasie is sukkel ons om dit altyd te sien vir wat dit is. Ons het soms nodig om bietjie terug te staan om […]

Dress Up: Inleiding 3


20 Januarie 2019 Voordat ons ons krag in God kan soek en voordat ons die wapenrusting kan aantrek, moet ons seker maak in watter weermag is ons. Vir wie veg […]

Dress Up: Inleiding 2


13 Januarie 2019 As Christene is ons in ‘n stryd gewikkel teen die invloed van sonde in hierdie wêreld, en daarom rus God ons toe met sekere wapens om veld […]

Dress Up: Inleiding 1