Christenskap


29 September 2019 In die ideale wêreld is almal lief vir hulle naastes, daar is nie siekte of seer nie, en daar ry ook nooit ‘n taksie voor jou in […]

Twee Wêrelde


1 September 2019 Filippense 1:9-26 – Ook bid ek dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in begrip en fyn aanvoeling, sodat julle die dinge sal kan onderskei waarop […]

Smile… Word Gesond 2


4 Augustus 2019 Spreuke 3:5-7 – Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in al jou weë, dan sal […]

Om tot Eer van Die Here te Lewe



30 Julie 2019 Wat ek bedoel, is dít: Laat julle lewe steeds deur die Gees van God beheers word, dan sal julle nooit swig voor begeertes van julle sondige natuur […]

Wanneer is ‘n Christen Volwasse?


16 Junie 2019 2 Tessalonisense 1:11 ‘Ons bid altyd vir julle: Mag ons God julle waardig maak vir die lewe waartoe Hy julle geroep het, en mag Hy deur Sy […]

Waarom die Heilige Gees?


19 Mei 2019 Handelinge 3:1-26 Maar Petrus sê: “Geld het ek nie; maar wat ek het, gee ek vir jou: in die Naam van Jesus Christus van Nasaret, staan op […]

Jesus Christus weer op Aarde 3



24 Januarie 2016 Johannes 5:1-9: Jesus het hom sien lê en het geweet dat hy al baie lank siek was. Toe vra Hy vir hom: “Wil jy gesond word?”

Sit Jesus terug in Christenskap


3 Januarie 2016 2 Korintiërs 5:17-18: Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit alles is die werk van God. […]

Die pad van Christenskap


23 Augustus 2015 Om ʼn Christen te wees en om ander mense te dien loop hand aan hand. Ons kan nie sê ons volg Jesus en is gehoorsaam aan Hom […]

Christen Ongelowige 5: Dien My



16 Augustus 2015 In die Bybel sien ons nie die konsep van ʼn lone ranger Christen nie. Ons kan nie alleen deur die lewe gaan nie. Ons as Christene het […]

Christen Ongelowige 4: Lone Ranger



2 Augustus 2015 Die natuurlike uitvloei van ‘n egte verhouding met God, is konstante verandering in mens se lewe. Petrie verduidelik hierdie konsep, en vergelyk die lewe van ‘n Christen […]

Christen Ongelowige Week 2: Geen Verandering




26 Oktober 2014 Romeine 8:29 Dié wat Hy lank tevore verkies het, het Hy ook bestem om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat sy Seun baie […]

Vorentoe 2


19 Oktober 2014 Romeine 8:29 Dié wat Hy lank tevore verkies het, het Hy ook bestem om gelykvormig te wees aan die beeld van sy Seun, sodat sy Seun baie […]

Vorentoe 1



22 Junie 2019 1 Johannes 5:11-13 En die getuienis behels dít: God het ons die ewige lewe gegee, en dié lewe is deur sy Seun. 12Wie die Seun het, het […]

Waaraom is on hier 3


15 Junie 2019 Matteus 22:36-40 Jesus antwoord hom: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit […]

Waarom is ons hier 2


8 Junie 2019 Spreuke 16:4 Die Here het alles gemaak met ‘n doel, ook die goddelose vir die dag van straf.

Waarom is ons hier 1



18 Mei 2014 2 Timoteus 2:1-2Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat ons in Christus Jesus het. 2Wat jy my voor baie getuies hoor verkondig het, moet […]

Hoe en Wat


9 Februarie 2014 Psalm 16:11 – U leer my hoe om te lewe. By U is daar oorvloedige blydskap. Uit u hand kom net wat mooi is.

Geanker in Christus 2