Aanbidding


14 Julie 2019 Ons lewens word gevorm deur ons ja en nee. Aanbidding is ons reaksie op wie God is en wat Hy doen. Wanneer ons vir Hom ja sê, […]

Nader 3: Selfs As…


7 Julie 2019 Soms is die aanbidding wat ons moet bring nie uit gemak of ʼn lekker gevoel nie, maar dit is ʼn offer wat ons bring. Dit kos ons […]

Nader 2: Offer van Lof


30 Junie 2019 Ons liefde vir God word sigbaar in die manier hoe ons aanbid. Soms is dit nodig dat ons die een is wat teen die “norme” gaan van […]

Nader 1: Die Een



9 September 2018 Indien ons wil staan in hierdie kultuur en n verskil maak, is dit belangrik dat ons die dilemma oor aanbidding in ons eie harte sal uitsorteer. Ons […]

Daniël 2: Die Dilemma oor Aanbidding


14 Mei 2017 Johannes 4:23-24 Maar daar kom ‘n tyd, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader deur die Gees en in waarheid sal aanbid, want die […]

2. Gee


5 Februarie 2017 ʼn Persoon se naam verteenwoordig daardie persoon se identiteit en reputasie en dieselfde geld ten opsigte van God. God wil hê dat ons Hom moet ken en […]

Kies die Lewe – 3de gebod



29 Januarie 2017 Die tweede gebod maak dit duidelik dat ons nie ʼn afbeelding van God moet maak en aanbid nie. Iets fisies kan nie die wese van God omskryf […]

Kies die Lewe – 2de gebod


20 September 2015 Hoekom sing ons in die kerk? Dit is duidelik in die Bybel dat sing ʼn belangrike deel is om God te eer. Ons het nodig om te […]

Wenspel 4: Hoekom sing ons?