9 September 2018 Lukas 1:19: ‘Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.’ Download MP3 Raamwerk

Weet en Doen 5


2 September 2018 Kultuur gaan verander en sal weer verander. Ons moet bewus wees hoe kultuur verander en wat dit te weeg bring vir ons as Christene. Hoe ons reageer […]

Daniël 1 – Verandering in Kultuur


2 September 2018 Mark 10:45: ‘Die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as losprys […]

Weet en Doen 4



26 Augustus 2018 God beplan vir ons meer as net doodgewone lewens. Hy het groot koninkryksdinge in gedagte vir jou en my, en hy wil hê dat ons ons gemakzones […]

God Bestem Ons vir Goeie Dinge


26 Augustus 2018 In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. – Johannes 1:1 Download MP3 Raamwerk

Weet en Doen 3


As klein dogterjie onthou ek so goed hoe my oupa Jannie in die kerk baie hard gesing het.  Boonop was hy ‘n lang man en het uitgestaan bo die res. […]

Sing Voluit




Baie keer in gesprekke word daar kragwoorde of vuil taal gebruik, sonder dat die persoon eintlik besef wat hy of sy daarmee sê en bedoel. Vloekwoorde vorm deel van ‘n […]

Wat sê die Bybel oor Vuil Taal?




12 Augustus 2018 Matteus 6:9: ‘Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word’ Download MP3 Raamwerk

Weet en Doen 2



5 Augustus 2018 Matteus 5:3 ‘Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is. 1 Johannes 1:9 ‘As ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, […]

Weet en Doen 1




“If you’re telling yourself you don’t deserve a second chance from God, remind yourself you didn’t deserve the first one either.” Louie Giglio Ek lees hierdie aanhaling van Louie Giglio […]

Tweede Kanse




22 Julie 2018 “Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word”. – Matteus 5:9 Download MP3 Raamwerk

Die Geseëndes 7: Die Vredemakers



15 Julie 2018 In die storie van Die Ryk Man en Lasarus word ons gekonfronteer met die vraag “Hoe gereed is jy?”. Die ryk man het baie gehad en het […]

Stories 3: Hoe Gereed is Jy?




“En nou:  geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootse hiervan is die liefde!” 1 Korintiërs 13:13 praat vandag so met my. Uit die aard van ons Kerkkantoor […]

Gebroke


8 Julie 2018 “Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.” – Matteus 5:7 Download MP3 Raamwerk

Die Geseëndes 5: Die Barmhartiges



Twee weke terug het ek geskryf oor die potensiaal van sosiale media vir die uitbreiding van God se koninkryk, asook ‘n paar wenke oor hoe jy jou eie aanlyn teenwoordigheid […]

Jou Kind en Sosiale Media


1 Julie 2018 Hoe lief het jy regtig? In Jesus se gelykenis van die Barmhartige Samaritaan sien ons ‘n voorbeeld van hoe dit lyk om regtig ‘n naaste te wees […]

Stories 2: Hoe Lief Het Jy?


Joh 10:10 ‘ n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed. Wat is oorvloed lewe?  Is […]

Oorvloed Lewe



24 Junie 2018 Hoe betroubaar is jy met dit wat God aan jou leen? God het aan elke persoon iets gegee – geleenthede, verhoudings, invloed, talente, mense, geld – om […]

Stories 1: Hoe Betroubaar is Jy?


Sosiale media is deel van ons daaglikse lewe.  Vir baie van ons beslaan dit daardie paar minute tussen wakker word en opstaan, selfs voor daardie broodnodige koppie koffie.  Vir party […]

Christen in ‘n Aanlyn Wêreld


17 Junie 2018 Ons word baie gekonfronteer met leuens oor wie God die Vader is. Die enigste manier om ʼn leuen verkeerd te bewys is deur waarheid op die leuen […]

Ons Vader



  “Voor die troon was dit of daar ’n see van glas was, glad en stil. Dit het my laat besef dat niks van Satan se bose onrustigheid God se […]

Die Storm-Temmer


10 Junie 2018 Wat is nodig vir Jesus om n wonderwerk te doen? In hierdie wonderwerk wat in al 4 die Evangelies neergeskryf is, kan ons sekere bestandele sien van […]

Wonderwerk




Die lewe is nie maklik nie.  Ons lewe nie in ‘n sprokieswêreld nie.  Ons het almal ‘n besige skedule en soms voel dit of daar net nie genoeg ure in […]

Vreugde en Vrede


3 Junie 2018 Skinder het die potensiaal om ons reputasie, eer, waardigheid en geloofwaardigheid aft e breek. God sien ons anders en praat anders oor ons as mense. Ons moet […]

Nodige Sondes 4: Skinder




Die draadwerk van jou hart kan lyk na ’n lelike gekoek. Daar is plekkies wat mooi netjies aanmekaar gedraai is, en dan is daar plekkies wat lyk na laslappiewerk. Soms […]

Die Draadwerk van ons Harte


27 Mei 2018 Wat is dit waaroor jy die heeltyd kla? Die bybel leer ons in Fil 2:14 dat soos ons vir Jesus volg, kla en teëpraat nie meer in […]

Nodige Sondes 3: Kla


27 Mei 2018 “Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word”. – Matteus 5:4   Download MP3   Raamwerk  

Die Geseëndes 2: Die wat Treur



20 Mei 2018 Baie keer glo ons leuens oor die impak van ons woorde. Ons dink dit baie keer dit is ons reg om te sê wat ons dink sonder […]

Nodige Sondes 2: Kritiek


Toe John my nader (hy post die blogs by die kerkkantoor) om iets te skryf oor verslawing, het ek onmiddelik besef hierdie kan nie ‘n maklike artikel wees nie, ek […]

Verslawing


13 Mei 2018 Daar is sondes wat algemeen aanvaarbaar is en selfs deur sekere mense as nodig gesien word. God dink egter anders daaroor. Wanneer ons leuens vertel praat ons […]

Nodige Sondes 1: Leuens



13 Mei 2018 “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.” – Matteus 5:3 Download MP3 Raamwerk

Die Geseëndes 1: Afhanklikheid van God


6 Mei 2018 Jesus maak dit duidelik dat dit ons verantwoordelikheid is om mekaar lief te hê en eenheid te bou. Hy sal sy kerk bou en die wonderwerke doen. […]

iConnect 4: Eenheid


29 April 2018 Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om deur die duiwel versoek te word. 2Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie […]

Oorwin Versoeking



22 April 2018 Ons verloor iets van wat dit beteken om goeie, diep en hegte vriendskappe te bou. Vriendskappe wat gebou is om die beginsels van God sterk verder en […]

iConnect 3: Hoe om Ander Lief te Hê


15 April 2018 Gen 2:18 Verder het die Here God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan […]

Gesonde Gesin


15 April 2018 Jesus het dit baie duidelik gemaak watter tipe gemeenskappe ons moet bou. Wanneer ons Jesus ernstig opneem, beteken dit ons neem sy Woord ook ernstig op. Op […]

iConnect 2: Deel van Mekaar



8 April 2018 Jesus het ons nie van iets gered nie. Jesus het ons nie net uit iets gered nie. Hy het ons vir iets gered en in sy familie […]

iConnect 1: Deel van God se Familie


1 April 2018 Jesus het hard uitgeroep: “Vader, in u hande gee Ek my gees oor.” Na hierdie woorde het Hy die laaste asem uitgeblaas. – Lukas 23:46 Download MP3 […]

Die Laaste Ure van Jesus 6


30 Maart 2018 Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring!” Toe het Hy sy kop vooroor laat sak en die laaste asem uitgeblaas. – […]

Die Laaste Ure van Jesus 5




Die reën val saggies op my kar se ruit en die dankbaarheid vir die Gewer van hierdie wonderlike bederf omvou my vanoggend en vertroetel en voed my dors siel. “Here”, […]

Genade Reën