Doop


OXYGEN VOLUME 13Ons glo dat die doop ‘n stap van gehoorsaamheid is en dat dit dien as ‘n publieke verklaring van jou geloof in Jesus Christus.

 

Ons weet ook dat die doop ‘n groot besluit kan wees, en ons wil jou help om die doop beter te verstaan.  Ons het vir jou ‘n studie wat handel oor die doop wat poog om soveel van jou vrae rondom die doop te antwoord as moontlik.  As dit jou volgende stap is, wil ons dit vir jou so maklik maak as moontlik.

 

Ek wil gedoop word!