Vreugde

Wat kan ons as Christene doen om meer vreugde te ervaar in ons lewe? Jesus wil tog hê dat ons blydskap volkome moet wees. In die brief van Filippense word verskeie dinge genoem. Wanneer ons groei in ons liefde vir mense en God het dit ʼn direkte invloed op die vreugde wat ons ervaar, maar daar is definitiewe dinge wat ons kan doen.


8 Oktober 2017 Fil 4:6-7 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede […]

Vreugde 6: Minder stres


1 Oktober 2017 Fil 3:12-14 Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne […]

Vreugde 5: In die Verhouding


24 September 2017 Daar lê ʼn diep vreugde daarin om deur God verander te word en deur God gebruik te word, maar tog is daar baie Christene wat dit nie […]

Vreugde 4: Dieper uitwerking



17 September 2017 Daar is niks soos konflik in verhoudings wat maak dat ons nie vreugde ervaar nie. Paulus het duidelike beginsels neer gelê sodat ons wonderlike verhoudings kan hê […]

Vreugde 3: Regte gesindheid


10 September 2017 Almal van ons het sekere doelwitte in ons lewe. Ons almal weet redelik wat ons wil hê en wat ons wil ervaar. Wat as die doelwitte wat […]

Vreugde 2: In die werk van die Here


3 September 2017 Wat kan ons as Christene doen om meer vreugde te ervaar in ons lewe? Jesus wil tog hê dat ons blydskap volkome moet wees Download MP3 Raamwerk […]

Vreugde 1 – Oorvloedige Liefde