Preke

Beweeg die muis oor ‘n preek om die datum en ‘n kort beskrywing daarvan te sien.










22 Julie 2018 “Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word”. – Matteus 5:9 Download MP3 Raamwerk

Die Geseëndes 7: Die Vredemakers





8 Julie 2018 “Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word.” – Matteus 5:7 Download MP3 Raamwerk

Die Geseëndes 5: Die Barmhartiges


1 Julie 2018 Hoe lief het jy regtig? In Jesus se gelykenis van die Barmhartige Samaritaan sien ons ‘n voorbeeld van hoe dit lyk om regtig ‘n naaste te wees […]

Stories 2: Hoe Lief Het Jy?


24 Junie 2018 Hoe betroubaar is jy met dit wat God aan jou leen? God het aan elke persoon iets gegee – geleenthede, verhoudings, invloed, talente, mense, geld – om […]

Stories 1: Hoe Betroubaar is Jy?



17 Junie 2018 Ons word baie gekonfronteer met leuens oor wie God die Vader is. Die enigste manier om ʼn leuen verkeerd te bewys is deur waarheid op die leuen […]

Ons Vader


10 Junie 2018 Wat is nodig vir Jesus om n wonderwerk te doen? In hierdie wonderwerk wat in al 4 die Evangelies neergeskryf is, kan ons sekere bestandele sien van […]

Wonderwerk




3 Junie 2018 Skinder het die potensiaal om ons reputasie, eer, waardigheid en geloofwaardigheid aft e breek. God sien ons anders en praat anders oor ons as mense. Ons moet […]

Nodige Sondes 4: Skinder



27 Mei 2018 Wat is dit waaroor jy die heeltyd kla? Die bybel leer ons in Fil 2:14 dat soos ons vir Jesus volg, kla en teëpraat nie meer in […]

Nodige Sondes 3: Kla




20 Mei 2018 Baie keer glo ons leuens oor die impak van ons woorde. Ons dink dit baie keer dit is ons reg om te sê wat ons dink sonder […]

Nodige Sondes 2: Kritiek


13 Mei 2018 Daar is sondes wat algemeen aanvaarbaar is en selfs deur sekere mense as nodig gesien word. God dink egter anders daaroor. Wanneer ons leuens vertel praat ons […]

Nodige Sondes 1: Leuens




6 Mei 2018 Jesus maak dit duidelik dat dit ons verantwoordelikheid is om mekaar lief te hê en eenheid te bou. Hy sal sy kerk bou en die wonderwerke doen. […]

iConnect 4: Eenheid




22 April 2018 Ons verloor iets van wat dit beteken om goeie, diep en hegte vriendskappe te bou. Vriendskappe wat gebou is om die beginsels van God sterk verder en […]

iConnect 3: Hoe om Ander Lief te Hê



15 April 2018 Jesus het dit baie duidelik gemaak watter tipe gemeenskappe ons moet bou. Wanneer ons Jesus ernstig opneem, beteken dit ons neem sy Woord ook ernstig op. Op […]

iConnect 2: Deel van Mekaar



8 April 2018 Jesus het ons nie van iets gered nie. Jesus het ons nie net uit iets gered nie. Hy het ons vir iets gered en in sy familie […]

iConnect 1: Deel van God se Familie










25 Februarie 2018 Christene word geken as baie dinge, maar Jesus se hart was van die begin dat ons geken sal word as mense wat buitengewoon en ongewoon liefhet. Nie […]

Reset 6: Liefde in Aksie


18 Februarie 2018 Die rede hoekom ons ʼn lewe moet leef wat anders lyk en ʼn verduideliking eis is die koninkryk. Die verduideliking wat ons moet gee hoekom ons lewe […]

Reset 5: Koninkryk Ingesteldheid




11 Februarie 2018 Die natuurlike dinge wat gebeur hoe ouer ons word en hoe langer pad ons saam met die Here loop is dat ons beweeg van bold na boring, […]

Reset 4: Bold Geloof Stappe


4 Feruarie 2018 In ons wêreld is daar sekere “vereistes” as jy iewers wil behoort of sekere standaarde ten einde te behoort, maar in God se koninkryk begin eenheid met […]

Reset 3: Opregte Eenheid





21 Januarie 2018 Wat is normaal? Normaal vir die wêreld en normaal vir kinders van God is twee verskillende dinge. Soms moet ons dinge in ons lewe RESET om weer […]

Reset 1 – Dink, Wees, Leef Anders




14 Januarie 2018 Ons almal kyk na die lewe deur sekere lense. Hierdie lense is die gevolg van verskeie dinge in ons lewe en verlede. As ons as Christene sterker […]

Sterker 4


7 Januarie 2018 Deel van goeie karakter is om die waarheid te praat. God praat nie altyd, slegs, net die waarheid nie – Hy is waarheid. As ons sterker wil […]

Sterker 3



31 Desember 2017 Almal van ons het geloof. Niemand het geen geloof nie. Ons plaas vertroue of geloof in allerlei dinge. Die vraag wat ons onsself moet afvra is, in […]

Sterker 2


31 Desember 2017 Ons almal is besig om ʼn storie te skryf. Ons verlede en hede en toekoms is aan mekaar verbind en ons kan dit nie skei nie. As […]

Sterker 1


03 Desember 2017 Ds. Jacob Maree se boodskap tydens die 2017 Kerssangdiens. Download MP3

Kerssangdiens Boodskap



26 November 2017 Christene moet anders optree en n ander omgewing en atmosfeer skep. Ons moet n voorbeeld wees van wat dit beteken om mense met respek en eer te […]

Vrygewig 3: Eer en Respek


19 November 2017 “Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag.” 1 Tessalonisense 5:18 Download MP3 Raamwerk

Vrygewig 2: Dankbaarheid