Oorweldig

Voel jy soms oorweldig? Is daar te veel deadlines, rekeninge, te min tyd en te veel dinge op jou to do lysie? Gaan jy dalk deur ʼn tyd wat dit soms voel asof alles te veel raak?


4 September 2016 Gewoonlik wanneer mense hulleself in oorweldigende omstandighede bevind, is dit vir hulle maklik om te bid en die Here te vra vir hulp. Maar wat sal gebeur […]

Oorweldig 4 – Groter storie


28 Augustus 2016 Wanneer ons in oorweldigende omstandighede is, begin ons baie keer twyfel aan die liefde wat God vir ons het. Ons moet besef dat God se liefde vir […]

Oorweldig 3 – Die Liefde van God


21 Augustus 2016 Oorweldig jou omstandighed jou soms? Daniel 3: 16Sadrag, Mesag en Abednego het koning Nebukadnesar geantwoord: “Ons ag dit nie nodig om u hierop te antwoord nie. 17Die […]

Oorweldig 2 – Identiteit en Voorneme



14 Augustus 2016 Oorweldig jou omstandighed jou soms? Hoe dink God oor jou binne in jou omstandighede? Hand 16:25 Teen middernag was Paulus en Silas besig om te bid en […]

Oorweldig 1 – OMSTANDIGHEDE