Ons God is Goed, Hy is vol van Genade


13 November 2016 1 Johannes 3: 1 Kyk watter groot liefde die Vader aan ons bewys het: Hy noem ons kinders van God, en ons is dit ook. En die […]

Ons God is Goed 9: Hy is ons Vader


6 November 2016 Heb 10:23 Laat ons styf vashou aan die hoop wat ons bely, want God is getrou: Hy doen wat Hy beloof het. Download MP3 Raamwerk

Ons God is Goed 8: Hy is getrou


30 Oktober 2016 1 Pet 1:15 Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Download MP3 Raamwerk

Ons God is Goed 7: Hy is Heilig



23 Oktober 2016 Jou padjie is uitgekap… Is dit waar? EfesiĆ«rs 1:11 Deur Christus het ons deel geword van die volk van God soos Hy dit vooruit al bestem het. […]

Ons God is Goed 6: God is in beheer


16 Oktober 2016 Het jy ‘n JA gesig of ‘n NEE gesig??? Johannes 1:16 Uit sy oorvloed het ons almal genade op genade ontvang. Download MP3 Raamwerk

Ons God is Goed 5 : Genade op genade


25 September 2016 Jak 1:17 Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos […]

Ons God is Goed 4: Hy verander nooit nie



18 September 2016 Hierdie boodskap verduidelik hoe ons die krag van Here op 13 verskillende maniere kan ervaar. Jesaja 40:30 en 31: Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat,selfs manne […]

Ons God is Goed 3: Die Krag van die Here