Losstaande Preke


17 Junie 2018 Ons word baie gekonfronteer met leuens oor wie God die Vader is. Die enigste manier om ʼn leuen verkeerd te bewys is deur waarheid op die leuen […]

Ons Vader


10 Junie 2018 Wat is nodig vir Jesus om n wonderwerk te doen? In hierdie wonderwerk wat in al 4 die Evangelies neergeskryf is, kan ons sekere bestandele sien van […]

Wonderwerk





19 November 2017 Download MP3

Nagmaal


5 November 2017 Genesis 50:26 Josef is dood toe hy honderd en tien jaar oud was. Hulle het hom gebalsem en hom daar in Egipte in ‘n kis gesit. Download […]

Van Dood na Vreugde












20 Augustus 2017 Johannes 17: 1-5 Nadat Jesus dit gesê het, het Hy na die hemel toe opgekyk en gesê: “Vader, die tyd het gekom. Verheerlik u Seun, sodat die […]

Die Everest van die Bybel 2


13 Augustus 2017 Johannes 17:1-5 Nadat Jesus dit gesê het, het Hy na die hemel toe opgekyk en gesê: “Vader, die tyd het gekom. Verheerlik u Seun, sodat die Seun […]

Die Everest van die Bybel 1




30 Julie 2017 Ester 4:14 As jy nóú swyg en daar kom van ‘n ander kant af uitkoms en redding vir die Jode, sal jy en jou familie omkom. Wie […]

Ester – Van niks tot iets


9 Julie 2017 Heb 11:7 Omdat Noag geglo het, het hy God eerbiedig gehoorsaam toe hy gewaarsku is oor dinge wat nog nie gesien kon word nie. Daarom het hy […]

Noag



25 Junie 2017 Heb 11:16 Maar hulle het na ‘n beter vaderland, dit is die hemelse, verlang. Daarom is God nie skaam om hulle God genoem te word nie; trouens, […]

Simson


18 Junie 2017 Johannes 15:15-16 Ek noem julle nie meer ondergeskiktes nie, want ‘n ondergeskikte weet nie wat sy baas doen nie. Nee, Ek noem julle vriende, omdat Ek alles […]

Saul en Dawid




23 April 2017 Hand 4:42 Hulle het hulle heelhartig toegelê op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede. Raamwerk Download MP3

Deelnemer of Toeskouer?





14 April 2017 Kol 2:14 Hy het die skuldbewys met sy eise teen ons tot niet gemaak. Deur dit aan die kruis te spyker, het Hy dit vir goed weggeneem. […]

Goeie Vrydag





15 Januarie 2017 Almal het al foute gemaak in hulle lewe en die foute bring ons waar ons nou is. Niemand kan teruggaan in hulle lewe om die foute te […]

Moses – Ds Petrie Spies



8 Januarie 2017 Jos 1:9 Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by […]

Josua – Ds Petrie Spies



1 Januarie 2017 Ef 2:8 – 10 For it is by grace you have been saved, through faith—and this is not from yourselves, it is the gift of God— not […]

Nuwejaarsdag


25 Desember 2016 Lukas 1:30 -33 Die engel sê toe vir haar: “Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou. Jy sal swanger word en ‘n seun […]

Kersdag




11 Desember 2016 Lukas 1-1-4 Daarom het ek dit ook goedgedink om self alles stap vir stap van voor af te ondersoek en die verhaal noukeurig in die regte volgorde […]

Blydskap in Vergifnis





2 Oktober 2016 Lukas 14:28 “Wie van julle wat ‘n gebou wil oprig, gaan nie eers sit en die koste bereken, om te sien of hy genoeg geld het om […]

Gerrit van Zyl – Karoo to Coast



7 Augustus 2016 Lukas 19:1-10 4Hy hardloop toe vooruit en klim in ‘n wildevyeboom om Jesus te kan sien, want Hy sou daar verbygaan. Download MP3 Raamwerk

In die Voetstappe van Jesus 7



31 Julie 2016 Lukas 10:25-37 – 27: Hy antwoord: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag […]

Vlenter Mens- Wil jou moed op gee



29 Mei 2016 Lukas 18:18’n Man van aansien het aan Jesus die vraag gestel: “Goeie Leermeester, wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry?” Download MP3

Die Ryk Jongman



22 Mei 2016 Rom 5: 19 Soos baie deur die ongehoorsaamheid van een mens sondaars geword het, so ook sal baie deur die gehoorsaamheid van die een Mens vrygespreek word. […]

Belangrikste Teks in die Bybel






25 Maart 2016 Johannes 16: Die kruis kom transformeer en dit kan jou lewe ook transformeer! Download MP3

Goeie Vrydag


20 Maart 2016 Johannes 12 vanaf vers 12 – Paasnaweek in Jerusalem Download MP3

Palmsondag