Ankers

Hierdie reeks praat meer spesifiek met mense wat reeds ‘n christen is en wat weet dat daar meer is in ‘n verhouding met Jesus maar wat nog nooit meer geleer het of gaan uit vind het nie. Ons fokus op meer diepte in ons wandel met Jesus indie reeks.


21 Augustus 2016 Johannes 10:10 ‘n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hĂȘ, en dit in oorvloed. Download MP3 Raamwerk

Ankers 2: Wen ‘n Goue medalje!


14 Augustus 2016 Matt7:24 Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met ‘n verstandige man wat sy huis op rots gebou het. Download […]

Wat Is jou ANKER?