Bybel leesplan


OXYGEN VOLUME 13

 

Johannes
Hierdie is ‘n 21-dae bybel leesplan wat jou kan help met bybelstudie. Dit strek oor 21 dae en bespreek 1 hoofstuk per dag. Mag dit jou help in jou tyd saam met God.