Kerk vir Almal

Nuutste Preek

Groei in Geloof | Petrie Spies | Ek's in! (Deel 3)

Nie net is God se begeerte dat ons geestelike sal groei en meer soos Jesus sal word nie, Hy gee vir ons wat ons nodig het vir groei, bewerk die verandering en groei in ons en dit is alles tot sy eer. Ons het egter ook 'n rol om te speel in hierdie proses.

Dienstye

Sondag Oggend
08:30 en 10:15

Sondag Aand
18:30

Kom en geniet die dienste saam met ons!
Ons aanlyn dienste vind plaas via die Kerk Aanlyn platform en ons YouTube kanaal soos bogenoemde tye.

Nuut by Ons?

Welkom by Bloemfontein Baptiste Kerk, maak nie saak waar jy jouself in jou geestelike reis bevind nie. Of jy nuut tot kerk is en of jy miskien al vir baie jare 'n Christen is wat 'n vars begin wil maak, jy is meer as welkom by ons. Ons hoop dat jy hierdie gemeente as 'n plek sal ervaar waar jy 'n vars en genotvolle verbintenis met God en ander mense sal kan maak.

Ons het 'n App

Bly op hoogte met die nuutste preke en inligting.

Laai af