Halftyd met Legendes 5: Sara


29 September 2019

Soms wag ons op die Here en sy beloftes, maar dit voel asof omstandighede in die teenoorgestelde rigting beweeg of dat God te stadig beweeg in ons tydlyn. Wat God egter beplan om te doen is beter as die beste wat ons kan beplan en soveel groter. Wanneer ons geduldig op God hoop ten spyte van hopelose omstandighede, kan ons deel hê aan sy groter storie.

Download MP3

Raamwerk