Halftyd met Legendes 3: Moses


15 September 2019

As ons saam met Moses tyd spandeer sou hy ons bemoedig en gewaarsku het. Bemoedig in die genade en barmhartigheid van God maar ook herinner dat Hy ‘n regverdige en Heilige God is. In Moses se laaste woorde herinner hy die volk om gehoorsaam te bly aan God se wil en dan sê hy ook dat hy weet die volk gaan nie bly by die Here nie. Vandag sou Moses dalk dieselfde vir ons gesê het.

Download MP3

Raamwerk