Ondenkbaar 5: Die Goeie Nuus


18 Augustus 2019

Wat is die verskil tussen ʼn gelowige wat ander mense liefhet en ʼn ongelowige wat ander mense liefhet? Is daar ʼn verskil in hulle bemoediging, omgee, dien en liefde vir mense? Moet daar ʼn verskil wees? As ons nie versigtig is nie, kan ons vergeet wat die ondertoon en motief is om ander mense lief te hê soos Jesus ons liefhet. Liefde sonder ʼn hart vir mense se eintlike behoefte, gaan maak dat ons geen verskil in hierdie wêreld.

Download MP3

Raamwerk