Ondenbaar 4: Liefde


11 Augustus 2019

Jesus het dit duidelik gemaak dat ons ander moet liefhê soos Hy ons liefhet. Hierdie liefde is egter nie net ʼn gevoel nie. Dit is nie net woorde nie. Ons liefde vir ander mense moet oorgaan in dade. Deur ander mense lief te hê wys ons ook ons toewyding aan God. Deurdat Christene dit vir eeue doen het die eens ondenkbare konsep dat God liefde is, dogma en afleiding geword vir gelowiges en ongelowiges.

Download MP3

Raamwerk