Ondenkbaar 3: Dien


4 Augustus 2019

Regdeur die Nuwe Testament gee die skrywers vir ons verskillende toepassings van Jesus se opdrag om mekaar lief te hê. Baie van hierdie toepassings maak dit duidelik dat ons mekaar moet dien op verskillende maniere. Deur mekaar lief te hê en te dien kom gee ons weer hoop vir mense vir wie dit ondenkbaar is dat God nog omgee.

Download MP3

Raamwerk