Ondankbaar 2: Bemoedig


28 Julie 2019

Jesus het die aand voor sy dood vir sy volgelinge ʼn nuwe opdrag gegee. Julle moet mekaar liefhê soos Ek julle liefhet. Hy het sy liefde vir die mense in die vertrek – nie sy gelykheid met God – gebruik as die bepalende faktor vir sy nuwe beweging. Die res van die “mekaar” verse in die Bybel is ʼn toepassing van hierdie liefde. Ook om ander mense te bemoedig omdat ons God die bron van bemoediging is.

Download MP3

Raamwerk