Ondenkbaar 1: Inleiding


21 Julie 2019

Sommige dinge wat normaal en aanvaarbaar is in ons lewens, was op ʼn stadium heeltemal ondenkbaar. Iemand het egter die “onmoontlike” probeer en aanhou probeer en die ondenkbare bereik. As ons oor geskiedenis kyk na wat die kerk bereik het teen alle verwagtings, moet ons besef daar is nog steeds die potensiaal om die onmoontlike te bereik in die tyd wat ons beleef. Die kerk is God se plan en die hoop vir hierdie wêreld.

Download MP3

Raamwerk