Nader 3: Selfs As…


14 Julie 2019

Ons lewens word gevorm deur ons ja en nee. Aanbidding is ons reaksie op wie God is en wat Hy doen. Wanneer ons vir Hom ja sê, sê ons ja vir ʼn Persoon – vir die goeie en slegte tye. Ons sê ja, selfs as…Wie weet wat aan die anderkant van jou ja vir God is? Wie weet wat God met jou ja vir Hom kan doen.

Download MP3

Raamwerk