Nader 2: Offer van Lof


7 Julie 2019

Soms is die aanbidding wat ons moet bring nie uit gemak of ʼn lekker gevoel nie, maar dit is ʼn offer wat ons bring. Dit kos ons iets. Ons hoef egter nie die aanbidding te probeer produseer nie, maar moet onthou van die offer wat Jesus eerste gebring het en daarop reageer in ons lewe.

Download MP3

Raamwerk