Vind Jesus in jou Woede


12 Mei 2019

Sommige mense dink dat woede ‘n slegte emosie is wat ons nie mag voel nie. Dit is eenvoudig nie waar nie. God het ons gemaak om te kan kwaad word, net soos Hy ons gemaak het om al die ander emosies te kan ervaar. Die verskil kom in by die dinge waarvoor ons kwaad word en ook die manier waarop ons woede hanteer. Jesus het vir ons gewys dat ons moet kwaad word vir die sonde wat mense doen en nie vir die sondaar nie.

Kinderkerk Les

Kleuterkerk Les