Vind Jesus in die Snaakse Oomblikke


5 Mei 2019

God is ‘n God van verskeie emosies. Dink jy dat God ‘n sin vir humor het? Verseker! Ons lees in Galasiërs 5:22-23
dat vreugde ‘n vrug van die Gees is. Dit is egter belangrik om as ‘n kind van God te kan weet dat ‘n mens nie vir
verkeerde dinge behoort te lag nie. Wanneer ons lag vir verkeerde dinge, kan ons ander baie seermaak,
maar ook ons verhouding met God seermaak

Kinderkerk Les

Kleuterkerk Les