Belangrike Vrae 2: Wat Maak Jy Hier?


14 April 2019

Waar bevind jy jouself in die lewe? Is dit waar jy wil wees? Is dit waar jy moet wees? Soms gebruik God mense en omstandighede om ʼn sekere vraag aan ons te stel wat Hy in die verlede ook aan mense gestel het. Hy is die Soeker, nie omdat Hy nie weet waar ons is nie, maar omdat Hy wil hê ons moet evalueer of ons op die beste plek en manier leef.

Download MP3

Raamwerk