Groot Vrae 1: Wil Jy Gesond Word?


7 April 2019

Ons vra baie keer vir God vrae, maar daar is belangrike vrae wat God aan ons stel in sy Woord. Jesus vra vir die man by Betesda: “Wil jy gesond word?” Dit is ʼn vraag wat baie van ons moet antwoord in ons lewe en dan die nodige aanpassings maak.

Download MP3

Raamwerk