Dress Up 1: Gordel van Waarheid


3 Februarie 2019

Ons stryd is nie teen vlees en bloed en ons vyand, die duiwel, se nommer een strategie is om ons te mislei. Hy is die vader van die leuen, maar Jesus gee aan ons die waarheid as die basis van ons wapenrusting. Nie net is dit deel van die wapenrusting, Jesus self is die WAARHEID en uit ons verhouding met Hom kan ons in die vryheid loop wat waarheid bring.

Efesiƫrs 6:14