Dress Up: Inleiding 3


27 Januarie 2019

Wanneer ons in ʼn situasie is sukkel ons om dit altyd te sien vir wat dit is. Ons het soms nodig om bietjie terug te staan om die hele prentjie te sien. As dit kom by ons lewe in die koninkryk van God, moet ons ook ons perspektief verander oor situasies en dinge wat om ons gebeur omdat ons in ʼn geestelike oorlog is. Ons moet egter onthou wat die opdrag en missie is wat Jesus aan ons gegee het.

Efesiërs 6:12