Dress Up: Inleiding 2


20 Januarie 2019

Voordat ons ons krag in God kan soek en voordat ons die wapenrusting kan aantrek, moet ons seker maak in watter weermag is ons. Vir wie veg ons? Aan watter kant veg ons? Ons het nodig om ons ou lewe af te lê en die nuwe lewe in Jesus aan te trek. Om te vas kan ‘n effektiewe manier wees om onsself in te stel op God se wil vir ons lewens.

Efesiërs 6:10

 

 

Raamwerk Oggend

Download MP3

 

Raamwerk Aand

Download MP3