Meer as net Syfers 6: Plan van Prioriteite


18 November 2018

Regdeur die Bybel is dit God se hart dat ons Hom eerste sal stel met ons hele lewe. Baie keer weet ons hierdie dinge, maar prakties hoe ons leef kom dit nie na vore nie. In ons finansies wil God ook hê dat ons ʼn plan sal volg wat ons prioriteite ten toon sal stel en dat Hy ook daar eerste sal wees en dat Hy deel sal word van ons finansies.

Download MP3


Raamwerk