Daniël 5: Buitengewone Bekwaamheid


7 Oktober 2018

Hoe het Daniël dit reggekry om oor ʼn tydperk van 70 jaar te bly om kultuur te beïnvloed? Daniël het ʼn voortreflike gees en buitengewone bekwaamheid gehad in alles wat hy gedoen het. Indien ons ʼn verskil wil maak in kultuur moet ons staan op God se beginsels en mense liefhê soos Jesus ons lief het. Ons kan dit doen deur in elke geleentheid ʼn spesifieke vraag te vra.

Download MP3


Raamwerk