Daniël 4: Waarskuwing vir Kort Lewens


30 September 2018

Ons lewens is nie baie lank in die konteks van die ewigheid nie. Maar ons kan tog hierdie kort lewe gebruik om ʼn verskil te maak wat vir jare en ewigheid ʼn invloed kan hê. Dit begin egter deurdat ons aandag gee aan die waarskuwings wat God vir ons gee.

Download MP3


Raamwerk