Waaroor Predikante Behoort te Preek 6


23 September 2018

1 Joh 5:11-13: ‘Die getuienis behels dít: God het ons die ewige lewe gegee, en dié lewe is deur sy Seun. Wie die Seun het, het die lewe; wie nie die Seun van God het nie, het ook nie die lewe nie. Hierdie brief skrywe ek vir julle, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het, julle wat in die Seun van God glo.’

Download MP3


Raamwerk