Daniël 3: Staan Sterk


16 September 2018

Kultuur gaan toetse oor ons pad bring om te bepaal waar ons getrouheid lê. Ten einde vir God te staan en te bly staan, het ons nodig om voor Hom te buig in aanbidding en vertroue. Ons moet glo Hy is in staat en ons moet Hom vertrou met die uitkoms wanneer ons gehoorsaam is aan sy bepalings. En wanneer ons getrou is, voor God buig en vir God staan in kultuur, staan Jesus saam met ons.

 

Download MP3

 

Raamwerk