Gered en Geroep om ‘n Verskil te Maak


19 Augustus 2018

Jesus het ons nie net gered om hemel toe te gaan nie, maar Hy het ons ook geroep om te dien in sy koninkryk. Elke Christen is in bediening en om jou doel en bediening te ontdek is nie outomaties nie. Jy moet kies om dit te doen.

Download MP3


Raamwerk