Dinge Wat God Nooit Gesê Het Nie 4: Goeie Mense Gaan Hemel Toe


12 Augustus 2018

Daar word baie keer verwys na die Hemel as ‘n plek waar goei mense opeindig, terwyl slegte mense hel toe gaan. Die waarheid is egter dat hoe “goed” ons is nie regtig bepaal of ons Hemel toe gaan nie. Goeie mense gaan nie Hemel toe nie, mense wat gered is deur Jesus Christus gaan.

Download MP3


Raamwerk