Dinge Wat God Nooit Gesê Het Nie 3: Tyd Genees


5 Augustus 2018

Soms glo mense dat tyd alles beter sal maak. Met ander woorde as dinge nog nie reg is nie, is dit omdat ons dit nog nie genoeg tyd gegee het om te genees nie. Dit is egter nie die waarheid nie. Tyd is nie die geneesheer nie. Maar wat ons doen in die tyd wat God ons gee, het ʼn groot invloed op ons genesing vorentoe. Ons moet wys wees met die huidige tydperk waarin ons onsself bevind.

Download MP3


Raamwerk