Laai Sessie 2 se Raamwerk af
Opdragte vir die Week:
- Gaan voort met die memorisering van die boeke van die Ou Testament. Gebruik die toepaslike oefening.
- Begin skryf aan jou persoonlike getuienis van hoe jy Jesus ontmoet het.
LAAI DIE LEIERSGIDS AF
Oefeninge:
- Hersien die Memoriseervers vir die week.
Bespreking:
- Bespreek een of twee van die Geestelike Waarhede of Redigering en Toepassing vrae.
- Bespreek een of twee van die Ondersoek vrae.
- Indie Evangelie en Missie gedeelte kan jy van die vrae beantwoord wat mense mag hê oor die skryf van hulle getuienis. Lig ‘n paar van die wenke uit vir mense en moedig hulle aan om hulle storie gemaklik te vertel.
- Deel met mekaar wat is die Een Tree wat julle sal wil gee na hierdie studie.
- Sluit saam af in gebed en Praat met God.