Dinge Wat God Nooit Gesê Het Nie 1: Bo Jou Krag


22 Julie 2018

Mense bemoedig mekaar baie keer met dinge wat God nooit gesê het nie en hierdie verkeerde waarhede kan maak dat ons aan valshede vashou. Met ander woorde, ons is mislei.

Mense sê baie keer dat God sal jou nie in ʼn situasie plaas wat jy nie kan hanteer nie. God het dit egter nooit gesê nie. Ons is gemaak om op God te vertrou en afhanklik te wees van sy teenwoordigheid in ons lewens. God self wil ons kom bemoedig in moeilike situasies en wanneer ons Hom vertrou sien ons hoe sy krag werk in ons lewens.

Download MP3


Raamwerk