Stories 1: Hoe Betroubaar is Jy?


24 Junie 2018

Hoe betroubaar is jy met dit wat God aan jou leen? God het aan elke persoon iets gegee – geleenthede, verhoudings, invloed, talente, mense, geld – om te bestuur. Hy gee dit volgens jou vermoëns, maar dit is vir Hom belangriker wat jy met dit doen as hoeveel jy ontvang het. Kan God jou vertrou en jou oor meer aanstel? Maak jy die beste gebruik van elke geleentheid?

 

Download MP3