Ons Vader


17 Junie 2018

Ons word baie gekonfronteer met leuens oor wie God die Vader is. Die enigste manier om ʼn leuen verkeerd te bewys is deur waarheid op die leuen te skyn. Met die boodskap fokus ons op 3 waarhede oor God die Vader gebaseer op Efesiërs 1-3.

Download MP3


Raamwerk