Nodige Sondes 4: Skinder


3 Junie 2018

Skinder het die potensiaal om ons reputasie, eer, waardigheid en geloofwaardigheid aft e breek. God sien ons anders en praat anders oor ons as mense. Ons moet seker maak ons skinder nie en laat ook nie skinder toe in ons geselsskap.

Download MP3


Raamwerk