Nodige Sondes 3: Kla


27 Mei 2018

Wat is dit waaroor jy die heeltyd kla?
Die bybel leer ons in Fil 2:14 dat soos ons vir Jesus volg, kla en teëpraat nie meer in ons manier van doen en late moet voorkom nie. Jesus roep ons om deel te wees van Sy groot storie, om ‘n lig te wees en hoop te bring in ‘n donker en verlore wêreld, maar wanneer ons leef met die gesindheid om te kla sal ons nie by daai punt kan uitkom nie.

Download MP3


Raamwerk