Nodige Sondes 2: Kritiek


20 Mei 2018

Baie keer glo ons leuens oor die impak van ons woorde. Ons dink dit baie keer dit is ons reg om te sê wat ons dink sonder dat ons dink aan die gevolge. Dit kom natuurlik vir ons om fout te soek eerder as om hoop te gee. Jesus maak dit egter duidelik dat Hy ʼn groot waarde heg aan ons woorde en dat ons hoop en genade moet bring met dit wat ons sê

Download MP3


Raamwerk