Nodige Sondes 1: Leuens


13 Mei 2018

Daar is sondes wat algemeen aanvaarbaar is en selfs deur sekere mense as nodig gesien word. God dink egter anders daaroor. Wanneer ons leuens vertel praat ons die taal van die duiwel en staan ons aan sy kant. Hy wil maak dat ons vir ander mense lieg, vir onsself en dat ons dan ʼn leuen begin lewe. God is egter aan die kant van waarheid, maar dit is nie net ʼn konsep nie. Waarheid is ʼn Persoon.

Download MP3


Raamwerk