2.3 Mense op ‘n Missie


Laai Week 3 se Raamwerk af

Opdragte vir die Week:

  • Gaan voort om die boeke van die Nuwe Testament te memoriseer. Kyk na die uitbeelding om jou te help onthou.
  • Maak tyd vir ‘n gesprek met een van die persone op jou gebedslys.

 

LAAI DIE LEIERSGIDS AF

Oefeninge:

  • Hersien die Memoriseervers vir die week.
  • Hersien die boeke van die Nuwe Testament. Reël met een of twee persone in die groep wat dit vir jou in die groepstyd kan opsê.

Bespreking:

  • Bespreek een of twee van die Geestelike Waarhede of Redigering en Toepassing vrae. Fokus op die hart van mense teenoor die geringste en verlorenes en ons gehoorsaamheid aan Jesus se missie vir ons. Anders kan dit gou ʼn kwessie oor die mense wat ons eintlik moet bedien raak.
  • Bespreek een of twee van die Ondersoek vrae.
  • Uit die Evangelie en Missie gedeelte bespreek hoe dit met jou gesprek met die persoon op jou gebedslys gegaan het die week. Vra een of twee persone spesifiek om te deel wat hulle ervaring was en bemoedig dié wie se ervaring nie positief was nie. Herinner die mense dat die geestelike groei juis gebeur buite hulle
  • Vra elkeen wat sy/haar Een Tree gaan wees vir hierdie week na aanleiding van julle gesprek. Verduidelik aan almal in jou groep dat die doel is om iets spesifiek en meetbaar te doen wat julle volgende week kan evalueer.
  • Sluit saam af in gebed en Praat met God.

LAAI DIE MP3 AF