iConnect 3: Hoe om Ander Lief te Hê


22 April 2018

Ons verloor iets van wat dit beteken om goeie, diep en hegte vriendskappe te bou. Vriendskappe wat gebou is om die beginsels van God sterk verder en dieper as ander vriendskappe. Hoe lyk dit prakties om ander mense life te hê soos Jesus? Hoe sal dit lyk in ons vriendskappe?

Download MP3


Raamwerk