iConnect 2: Deel van Mekaar


15 April 2018

Jesus het dit baie duidelik gemaak watter tipe gemeenskappe ons moet bou. Wanneer ons Jesus ernstig opneem, beteken dit ons neem sy Woord ook ernstig op. Op watter manier moet jy met ander mense CONNECT en op watter manier moet jy help bou aan hierdie gemeenskappe wat Jesus ingedagte gehad het?

Download MP3


Raamwerk